Taaldienste

Wat keurige taalversorging betref, bied ek die volgende dienste aan:

  1. Taalversorging van Afrikaanse tekste
  2. Taalversorging van akademiese tekste soos artikels, tesisse en verhandelings
  3. Vertaling van Engels na Afrikaans

Kliek hier vir ‘n kwotasie.

Let wel: Die dienste sal eers gelewer word wanneer bewys van betaling ontvang is.