Kritiese leser: Engels en Afrikaans

Die noodsaaklikheid van ‘n kritiese leser kan nie onderskat word nie, daarom bied ek hierdie diens in beide Afrikaans en Engels aan.

Ek het ‘n baie oog vir die raaksien van goeie werk en foute en tree dikwels as kritiese leser vir verskeie vaktydskrifte, nasionaal en internasionaal op.

Wat die kritiese lees van navorsingsvoorstelle betref, getuig die terugvoer van studente van die gehalte van my werk.

Good day Doctor,
I got my results. Passed with distinction. Thank you so much for your assistance. (Ekonomie student, Engels)

And:

Good morning! Ai! Those references! Thank you for the feedback. I appreciate it. (Ekonomie student: Engels)

Stuur gerus ‘n e-pos indien u van my dienste gebruik wil maak.