Wat keurige taalversorging betref, bied ek die volgende dienste aan:
- Taalversorging van Afrikaanse tekste
- Taalversorging van akademiese tekste soos artikels, tesisse en verhandelings
- Vertaling van Engels na Afrikaans
Let wel: Die dienste sal eers gelewer word wanneer bewys van betaling ontvang is.